À proposConditionsConfidentialitéContact
 
Actualisation
Siel

Siel

Date de sortie : 2024-07-02
© Afrikaans.Radio
Siel - QR Code
14 épisodes
Audio
Écouter sur Apple Podcasts
14 épisodes
Audio
Écouter sur Apple Podcasts
Date de sortie : 2024-07-02
© Afrikaans.Radio
L’épisode le plus récent
Fokus en Helderheid in die oomblik

Fokus en Helderheid in die oomblik

Durée : 2:51
Ons is bevoorreg om in hierdie tye te weet dat, as ons gedagtes gefokus is, ons beter werk en presteer. Die wete dat elkeen van ons ‘n doel het in die lewe, geld as inspirasie om daagliks die beste na te streef.
Hierdie meditasie is uiters eenvoudig, maar leer dit aan en doen dit gereeld wanneer jy voel jou aandag dwaal, terwyl jy studeer of werk. Afrikaans.Radio · siel
Id. d’épisode : 1000660887231
GUID : https://iono.fm/e/1456436
Date de publication : 2/7/2024 à 09:40:00

Description

Siel is jou gids na rustigheid en balans. Hierdie Afrikaanse meditasie-reeks bied ’n verskeidenheid oefeninge om jou gedagtes stil te maak, stres te verminder, en jou te help fokus op wat regtig belangrik is.
Siel – Vind jou stilte in Afrikaans.
Elke meditasie by Siel is ontwerp om jou innerlike wêreld te verken en jou te help om balans te vind, waar jy ook al is. Of jy wil afskakel ná ’n lang dag of net weer in voeling kom met jou gedagtes, Siel is daar om jou te lei.
Afrikaanse Meditasies deur Greta van Rensburg. Die Meditasies is nie gekoppel aan enige geloof en is nie indringend nie.

Apple Podcasts : Avis des utilisateurs

Pas d'entrée